Vir ‘n bul wat 32kg by geboorte geweeg het , het ek nie gedink CSW 20-4 gaan so baie vleis dra nie. CSW 20-4 het ‘n baie hoë melk indeks van 120 , onderhoudswaarde van 108 , kalwingsgemak van 110 en ‘n koeiwaarde indeks van 104. CSW 20-4 se vader het aan beide vader sowel as moeders kant CSW 01-14 gene. Dan het hyo ok aan sy eie moederskant CSW 01-14 en MCU07-0007 gene.
CSW 20-4 is ‘n bul wat baie vleis dra en skoon getoets het vir die Q204x geen. ‘n Regte “all rounder”
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook