Gemoedsrus. Volgens sy teelwaardes is CSW 20-63 ‘n bul wat jy met gemak aan jou versies kan voorstel. Hy het ‘n kalwingsgemak waarde van 120 en genoeg melk met ‘n melkwaarde indeks van 104. CSW 20-63 kom manlike voor, maar is nie grof gebou nie. Met die dat hy skoon getoets is vir die Q204x geen , is hy ideal vir jou verse. Kyk gerus weer na CSW 20-63
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook