CSW 20-25 is ‘n donker poena(Pp) bule n ‘n halfbroer van lot 5 CSW 19-59. Hy spog met ‘n melk waarde van 110. As jy melk in jou kudde kort , is hierdie poena bul reg vir jou. Sy moeder , CSW 10-174 , is ‘n LAR 00-84 dogter en ook op ons veiling hierdie jaar. Sy spog in ons toestande met ‘n TKP van 386 en ‘n reproduksie indeks van 114.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook