JacMar Magnum is ''n beproefde kuddevaar en kom uit van die beste lyne in die JacMar kudde. Magnum was Junior, Ras en - Interras kampioen op verskeie skoue. Bul wat oor baie breedte, manlikheid en bespiering beskik, sy eerste kalwers lyk belowend en ons glo hy sal waarde toevoeg tot enige kudde. Semen aandeel word behou.
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook