Delftkom Magic is een van die top bulle uit Exelsus lyne wat Delft geteel het in die 2019 seisoen. Magic het as kalf reeds die oog gevang met sy uitstaande lengte, goeie breedte en groei asook sy besondere loopvermoe en beweeglikheid. Die magic het nie gestop by ''n kalf nie, maar Magic het ontwikkel tot een van die beste potensiele stoetvaars wat Delft nog geteel het en sal beslis ''n aanwins wees vir menige kuddes.
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook