HC210059 is soos Lot 3 aan vaderskant uit KHB160252. Aan moederskant gaan hy terug na FCT110073 en HC080179, wat op sy beurt teruggaan na die baie bekende Umphukane bul van Hans van Rooyen, PHR030036, ‘n bul wat diep spore in die bedryf getrap het. Hier is ‘n bul wat volgens alle aanduidings ‘n uitstekende bul vir die teel van speenkalwers sal wees. Kyk in sy Seleksiewaardes na sy Speenkalf, Groei en Karkas waardes! HC210059 is getoets vir en vry van die Q204X dubbelbespiering geen. Speenkalfbul, Baie groei en Karkas waardes! HC210059 is getoets vir en vry van die Q204X dubbelbespiering geen.
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook