Laaste seun van AG100268 met goeie groei, melk en skrotumsyfers. Nie vir verse. Sy (2+3) ma NPT130016 kalf op 29mde met ‘n TKP van 384/5. Die Oos-Kaap kalf effe vroeër as ons en daarom was haar OEK effe ouer. Sy is beset met die 1ste blootstelling vandaar die 2+3 status. Korrekte bul met goeie skede en testis.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook