‘n Sterk poena om die veiling mee te begin. Ons het hom as kalf saam met sy ma van Germar Bonsmaras, op die nasionale veiling gekoop. Behalwe dalk vir Geb DIR het hy goeie versbulsyfers, asook pragtige skrotumsyfers en daarom het ons hom op verse gebruik/14-16 mnde. Regte tipe, manlike robuuste bul. Sy ma kalf reeds op 23mde met ‘n TKP van 408/3. (2+3 koei)
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook