RPE20-134 is 'n bul met kwaliteit. Hy is 'n kombinasie van PAD15-78 (KVB11-101 seun) met 'n CEF03-416 dogter, LDW07-172, sy is 'n ou staatmaker koei wat nogsteeds in die kudde is, sy het al reeds 10 kalwers gespeen met 'n TKP van 381dae en is dragtig met haar 11de kalf. RPE20-134 is 'n sterk manlike bul met goeie bespiering, sterk top lyn, gladde blink vel en netjiese skede.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook