Vers met "V5 Extra Style" in haar bloedlyn. Kort gestasie lengte, lae geboortegewig. Karkaseienskappe met positiewe EMA (oogspier) vette en IMF (marmering) in top 18% van rasgemiddeld EBV. Vet is belangrik vir 'n goeie eet ervaring. Dit is seldsaam dat beide die oogspier en marmering albei positief is in een dier. Loop op Rooiwater, Galsiek en Tulpe Suurveld.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook