Vers met "V5 Extra Style" in haar bloedlyn. Kort gestasie lengte, lae geboortegewig met goeie melk. Karkaseienskappe met positiewe vet en IMF (marmering) in top 5% van rasgemiddeld EBV. Vet is belangrik vir 'n goeie eet ervaring. Loop op Rooiwater, Galsiek en Tulpe Suurveld.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook