Baie mooi vers met postiewe indekse op 200, 400, 600 en volwasse koei gewigte, positiewe indekse op melk en skrotum, ma het `n TKP van 379 dae oor 7 kalwers, pa is geteel uit `n besonderse bul RCM1642 wat reeds 408 aanteel het. Oop vers. Alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook