Bul met goeie been en vleiseienskappe. Ligte geboortegewig ideaal vir verse. Groot skrotum omtrek in top 1% van rasgemiddeld
EBV. Uitstekende vleiseienskappe met EMA (Oogspier), Rib en Romp Vet almal in top 2% en IMF (marmering) binne 18% van
rasgemiddeld EBV. Dit is seldsaam dat beide die oogspier en marmering albei positief is in een dier. Loop op Rooiwater, Galsiek
en Tulpe Suurveld. VBI = 101.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook