Goed bespierde bul wat met gemak op verse gebruik kan word. Bul wat in die top 2% van die ras is met 200, 400,
600 dae en volwasse koei gewigte. Positiewe indekse op melk en skrotum. Ma het 'n TKP van 375 dae oor 4 kalwers,
pa van bul is FHL1791 (Captain America) wat `n groot impak op ons kudde gehad het. Veldbul indeks van 105. Alle
entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook