Hierdie bul is 'n kragpakket! 'n Taai, gespierde seun van Montane met 'n briljante temperament wat hom werklik uniek maak. Hy
straal manlikheid en vrugbaarheid uit, met indrukwekkende, goedgevormde testes. Uit 'n uitsonderlike moederlyn met 'n ICP
van 448 oor 4 kalwers-elkeen steeds in ons stoet. Hierdie bul bring beproefde genetika, strukturele korrektheid en winsgewende
eienskappe na enige kudde. Veldbul indeks 107.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook