Top potensiele jong stoetvaar om in te bele, met nuwe bloedlyn uit ingevoerde Ultra-black vaar en rooi moer. Bied beide bespiering en been. Kurwe knakker met uitstekende positiewe EBV syfers deur die bank, sowaar 'n belegging in enige kudde se toekoms. Dit is seldsaam dat beide die oogspier en marmering albei positief is in een dier. Voerkraal/Vervangings Index = R490 (Rasgemiddeld = R339). Loop op Rooiwater, Galsiek en Tulpe Suurveld.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook