Hierdie bul is meer as net goeie genetika-hy is 'n belegging in volhoubare groei. Met 'n veldbulindeks van 103 toon hy uitsonderlike aanpasbaarheid en groei op die veld. Afkomstig van internasionale topbloedlyne, dra hy die nalatenskap van Perfect Fit, seun van die wêreldbekende Cross Fit van Salacoa Valley, VSA. Uit die bekende 468 koei familie. Maar dis sy eie prestasie wat hom laat uitstaan. As jy op soek is na 'n bul wat nie net belowe nie, maar lewer-hier is hy. Hierdie genetika is nie net skaars nie, dit's van onskatbare waarde.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook