Besonderse bul wat met gemak op verse gebruik kan word. Positiewe indekse op 200, 400, 600 dae en volwasse koei gewig. Positiewe indekse op melk en skrotum omtrek. Ma het `n TKP van 390 dae oor 3 kalwers. Pa van bul is ML18119 (`n nuwe bul wat ons in die kudde gebruik het met groot sukses). Uitstekende veldbul indeks van 114. Alle entings is gedoen
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook