Lot 4: WVZ 220050
Besonderse balans tussen goeie toplyn en bespiering met gemaklike loopvermoë. Gebalanseerd in al die produksie eienskappe. Puik balans tussen bespiering en melk. Vrugbare familie. Beproefde oupa CEF 130317 met meer as 870kalwers in die nasionale kudde. Vaar: CEF17-0568. Kan vir stoet teling geoormerk word .
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook