Lot 3: WVZ 220078
Pragtige manlike bul met groei en melk om vervangingsverse te teel. Ideale voerkraalgroei en goeie karkas kwaliteit eienskappe. Besonderse vrugbare familie. Sy ma WVZ09-0055 (15jaar/13 kalwers TKP366) is steeds in die kudde en ons gebruik haar vir embrio spoelings. Top ma in die kudde. Potensiele stoetbul. WVZ22-0078 is self in eie kudde gebruik. Sy vaar is WVZ19-0024.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook