'n 8 Punt Genomies getoetste kuddevaar. Hy is 'n beproefde bul om M+ raam tipe verse te open, reeds met 23 nageslag in die Bon-Zyl kudde, en is normaal t.o.v. Myostatin. Hy het uitstaande lengte, skrotum, epididimi, trap en hiel, goeie toplyn, keelvel, naelvel, skede, breedte, kapasiteit en kop. Sy moeder se fisiese reproduksie syfers is fenomenaal: OEK = 24mde, TKP = 370dae, 10 kalwers oor 11jr en les bes is haar RI = 118!! Hy word ewe eens verder ondersteun deur soortgelyke oumas!!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook