Hierdie donkerrooi manlike grootraam 7+ alles in een bul – met melk, vrugbaarheid, groei, doeltreffendheid, karkasopbrengs, -kwaliteit asook bouvorm !!! As u, u eie kalwers teel, afrond, slag, verwerk én op die bord bedien, IS DIT EEN VAN DIE HOOGS UITSONDERLIKE BULLE!!!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook