Nog ʼn mediumgroot-raam 7+ punt bul vir speenkalfproduksie, wat deur beide sy bouvormeienskappe en Seleksiewaardes ondersteun word. As karkasopbrengs en -kwaliteit hoog op u prioriteitslys vir u vleisverwerkingseenheid is, is dit een van dié uitsonderlike bulle!!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook