Hierdie goed gepigmenteerde mediumplus-raam 7+ potensiële stoetbul word gerugsteun deur sy uitsonderlike moer, én die feit dat hy groei én melk het wat antagonisties tot mekaar is! Hierdie feit word bevestig deur sy bouvormeienskappe én Seleksiewaardes!! Gebruik hom op medium-kleinraam koeie vir optimale resultate.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook