‘n Baie mooi mediumraam gebalanseerde 7+ bul, wie se groei (volgens my opinie) totaal oorskat word, en melk gevolglik onderskat word! Sy goeie balans, diepte (kapasiteit) en vol lies, ondersteun sy aanwending om vervangingsverse komplimentêr uit mediumraam koeie mee te teel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook