‘n Uitsonderlike poenskop stoetbul wat 2 seisoene in kudde gebruik is.Hy beskik oor goeie lengte & kapasiteit met bogemiddelde erfdwang.Sy 18 kalwers wat nou aangebied word is baie eenvormig met goeie balans.Hul bogemiddelde groei ontstaan van JRE21-64 se kalfgroei indeks 125. Saadaandeel word gehou
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook