Drie lotte van 200 strooitjies beskikbaar vir hierdie beproefde vaar. JS 16-02 is ‘n kalfgemak bul wat sterk manlikheid en erfdwang bied. Word nog aktief gebruik. Baie eenvormige nageslag aangebied met goeie toplyne, lengte en balans. Unieke Stotterheim oorsprong bloedlyn. Bul nie te koop nie.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook