Hier het ons ‘n dieplyf poena(Pp) bul , baie kapasiteit , goeie bevlesing en goeie seleksie waardes. CSW 20-60 het ‘n kalwingsgemak waarde van 108 , melk van 101 , onderhoudswaarde van 102 en ‘n speenkalf waarde van 106. Sy voorouers CSW 01-14 , CSW 09-137 en BG 02-58 se gene komplimenteer beslis CSW 20-60 se voorkoms. Hy is een van daardie bulle wat jy al kleintyd raak sien en elke keer net mee ren meer van hom hou wanneer jy hom sien. Beslis ‘n bul om na te kyk.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook