CSW 20-27 is ‘n poena(Pp) bul wat ons self in ons kudde gebruik het en is opgewonde oor sy bydrae wat hy in ons kudde gaan lewer. Sy vader , CSW 14-89 , is dan ook die vader van die bekende poena CSW 17-184 wat Sernick Bonsmaras by Evenwyd Bonsmaras gekoop het. Hy het genoeg melk , goeie groei en onderhouds waarde. Sy voorgeslagte in sy stamboom is ook diere wat reeds diep spore in die bedryf getrap het.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook