Ons skop ons veiling hierdie jaar af , met ‘n donker , manlikke bul. Volgens sy teelwaardes is hy geskik vir verse. CSW 20-5 het ‘n baie goeie melk- en onderhoudswaarde syfer en is natuurlik ook skoon van die Q204x geen. Met CSW 01-14 aan beide vader sowel as moeders kant , het ons besluit om ons veiling met ‘n baie goeie versbul te open.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook