Ptn 1 Farm 89 STEYNS RUST - 151,2192 ha
Ptn 1 Farm 315 ROODEKRAAL - 176,468 ha
Re of Farm 227 POPPIES DEEL - 299,8315 ha
Totale grootte: 627,5187 ha
Uitstekende beesplaas met van die beste weidings in die omgewing. Daar is mooi lande om te bewerk, 'n pragtige woonhuis en store, arbeidershuise, pyp-beeskrale en die moontlikheid van 'n windplaas (windturbine) en vleiweidings. Die plaas is verdeel in 23 kampe, 15 waterkrippe, 3 gronddamme, 2 windpompe, 4 sementdamme, 2 dompelpompe, 1 monopomp en 1 kraal.
Eskom-kragvoorsiening
Drakrag: 1/5 GVE
Jaarlikse reenval: 550-600 mm
Sien kaart en kontak die agente vir video en meer inligting.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook