EIENDOM 2: Die spreekwoordelike saaiplaas van 280 ha diep rooigronde van Hutton en Bainsvlei tipe, hoëpotensiaal lande. Huidige oes op land is mielies, sojas en sonneblomme. Grondwaterkartering is gedoen en die beplanning is om 4 - 20 ha pivots op te rig- Agrico kartering. Boorgatpunte is reeds uitgewys.1 boorgat met enkel fase dompelpomp.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook