Die spreekwoordelike saaiplaas van 280 ha diep rooigronde van Hutton en Bainsvlei tipe, hoëpotensiaal lande. Huidige oes op land is mielies, sojas en sonneblomme. Solarstelsel: 150 Kw batterybank, 200 Kw panele met 150 kw invertor. Grondwaterkartering is gedoen en die beplanning is om 4 - 20 ha pivots op te rig- Agrico kartering. Boorgatpunte is reeds uitgewys.1 boorgat met enkel fase dompelpomp.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook