ERH22-114 Hierdie indrukwekkende jong bul toon uitstekende ras- en vleiseienskappe. Met 'n stewige raam, goeie bespiering en 'n sterk toplyn, is ERH 22-114 die ideale kandidaat vir produsente wat kommersiële kuddes wil verbeter.
Hy vertoon:
Goeie skrotumontwikkeling
Netjiese en ferm skede
’n Vriendelike, hanteerbare temperament
Sterk beentipe en mooi kloue
Gebore uit ’n beproefde lyn met bewese teelvermoë
Hierdie bul is gereed om werk te doen – moenie die geleentheid mis om hom aan jou kudde toe te voeg nie! Gebruik hom net op koeie.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook