Die ander tweeling, wat meer moet `n mens s oor `n bul wie se nageslag nou al reeds so hard praat vir hulself? Paddy is elke stoeteler se droom, gemak van kalwing en groei wat dogters teel soos wat ons bitter selde in die bedryf al gesien het. Hier is regtig bloubloed in hom en sy suster!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook