Die eerste een van die tweeling. Die geleentheid om so koei tot jou teelprogram te voeg kom bitter min. Sy was die Goue beker wenner op Lichtenburg 2023. Haar ma is die alombekende Taaibosspruit Dipsie wat menigte goue bekers gewen het. Sy is `n volsuster van Taaibosspruit Paddy wie se nageslag die skouring hierdie jaar oorheers het. Sy word verkoop met `n bul kalf van Taaibosspruit Zar en is weer 4 maande dragtig van hom. Moet nie hier wegry en wonder of jy moes, maar het nie!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook