All rounder. ‘n Vroeg ryp bul met n geboorte gewig van 30 kg. en speen indeks van 115 maak DKT 23-114 die regte keuse vir kalf gemak en speenkalf produksie. Voeg by sy teelwaarde indekse vir oogspier area 102, vetneerlegging 132 en marmering 132 dan is dit moeilik om beter te kry. DKT 23-114 is glad van haar met goeie aanpasbaarheid. Sal ook uitstekende vervangings verse teel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook