Groeier. Groter raam bul met baie goeie balans en uitstekende aanpasbaarheid saam met sterk manlikheid. Hoogte/lengte verhouding van 1:1.15 wat baie naby die ras gem. van 1:1.16 is. Groei seleksie waarde van 131 en teelwaarde indeks vir melk 124 is ver bo ras gemiddeld
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook