Gebruik eerder net op koeie. Seleksie karkas waarde van 104 en teelwaarde indeks vir oogspier area 101, vet neerlegging 119 en marmering 123 is natuurlik wat ons nodig het vir vleis produksie van die veld af. DKT 23-62 is goed aangepas met gladde haarkleed, skoon onderlyn met korrekte skede hoek en skrotum wat mooi simetries hang
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook