All rounder. Pragtige bul met effens wit op onderlyn. Struktureel korrek met goeie manlikheid, perfekte toplyn met ideale kruis helling en stert aanhegting. DKT 23-121 is die jongste bul op die veiling, 2 jaar en 8 maande. ‘n Vroeg ryp bul met uitstekende aanpasbaarheids eienskappe
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook