Dragtig (derde trumester) van Bruiser DTM18154 of Dylon DTM18186C. Genotipering van die bulle afgehandel en die vaderskap van die vers bevestig. `n Bewese vrugbare moer met `n TKP van 378 na ses kalwers. Kom uit `n strawwe rooiwater en suurveld omgewing.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook