`n Timbukto vers, 5 maande dragtig van Bruiser DTM18154. Genotipering van bul afgehandel en vaderskap van vers bevestig. Die moer van die vers het twaalf kalwers oor twaalf jaar geproduseer. `n Bewese vrugbare koei met `n TKP van 362. Kom uit `n strawwe rooiwater gebied.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook