`n Samson vers wat reeds diep spore in ons kudde getrap het. Dragtig (sewe maande) van Bruiser DTM18154 of Dylon DTM18186C. Genotipering van die bulle afgehandel en die vaderskap van die vers bevestig. Die EBV's bevestig goeie groei met `n laë wolvasse gewig. Kom uit `n strawwe rooiwater en suurveld omgewing.
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook