`n Vers uit ons Pioneer 2 bloedlyn. Dragtig (sewe maande) van Bruiser DTM18154 of Dylon DTM18186C. Genotipering van die bulle afgehandel en die vaderskap van die vers bevestig. Die kalfgeskiedenis van die moer is aanduidend dat die vers uit `n bewese vrugbare bloedlyn kom. In lyn met ons teeldoelwit bevestig haar EBV's dat sy `n kurwe knakker is. Kom uit `n strawwe rooiwater en suurveld omgewing.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook