`n Samson dogter uit `n besondere moer. Dragtig (4 maande) van Bruiser DTM18154. Genotipering van die bul is afgehandel en die vaderskap van die vers bevestig. Die moer van die vers , `n What a Dude dogter, se TKP is 375 na tien kalwers. Die vers se teelwaardes is noemenswaardig. In lyn met ons teeldoelwit bevestig haar EBV's uitstaande groei het op 200 en 400 dae met `n lae wolwasse gewig wat haar `n besonderse kurwe knakker maak. Kom uit `n strawwe rooiwater en suurveld omgewing.
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook