`n Digger dogter. Dragtig (4 maande) van Bruiser DTM18154. Genotipering van die bul is afgehandel en die vaderskap van die vers bevestig. Die moer van die vers, `n Palasade dogter, se TKP 384 sy het 12 kalwers waarvan agt van reeds inspeksie geslaag. In lyn met ons teeldoelwit bevestig haar EBV's goeie groei het op 200 en 400 dae met `n lae wolwasse gewig. `n Ware kurwer knakker. Kom uit `n strawwe rooiwater en suurveld omgewing.
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook