Behou drie mede eienaarskappe
NFS 210316 kom uit die Zinabos kudde. Sy pa is CEF170545 en sy oupa is die bekende CEF130548.
Die bul is ‘n 5 ster bul met uitstekende teelwaardes, sterk bek, kop, nek, met genoeg bespiering en baie kapasiteit. 
Sy ma, NFS150174 het ‘n koeiwaarde van 112. (is dood agv weerlig.)
 
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook