Geskik vir groter verse
Die bul trek baie na sy oupa SYF150155 wat goed gedoen het in die Sernick kudde en veral goeie bulkalwers geteel het.
Die bul het uitstekende seleksiewaardes, baie goeie fenotipiese eienskappe, hy is manlik met ‘n sterk bek, mooi kop, skof en keelvel. Hy kan op groter verse gebruik word.
Sy ma, NFS190406 met ‘n koeiwaarde van 106. (Sy is dood aan galsiek.)
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook