Comment: Sy ma het 'n TKP van 438 dae oor 5 kalwers. Kyk net na hierdie bul se syfers. Hy gaan vir jou speen kalwers teel. 'n Bul wat baie gemaklik beweeg met goeie breedte, diepte en lengte van lyf. Sy speen gewig op 205 dae was 309kg en op 400 dae 560kg.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook