Comment: n Bul met goeie syfers en baie goeie melk. 'n Bul wat uit baie goeie voorgeslagte uit kom. Sy ma het 'n TKP van 445 dae oor 6 kalwers. 'n Bul wat baie vleis dra! 'n Bul met goeie breedte, diepte en lengte van lyf en mooi skoon onderlyn. Moet nie hierdie bul miskyk nie hy gaan vleis op die skaal vir jou sit. Sy speen gewig op 200 dae was 321kg en op 400 dae 584kg.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook